Highgate 2026 reuse sukses……
Die DCAS/GROTER OUDTSHOORN/HIGHGATE Interprovinsiale Tweekamp byeenkoms is vir die 33ste keer op Oudtshoorn aangebied – en was in meer as een opsig ‘n reuse sukses. Dit word deur die deelnemers beskou as een van die bestes nog en daarbenewens het die NA Smit swembad vir die eerste keer in sy geskiedenis ‘n dak gekry! 560 deelnemers het in “koelerige” Oudtshoorn weer deelgeneem aan ‘n goed-geoliede byeenkoms! Een SA & 9 Highgate rekords is verbeter en menige atlete het hulle PB’s verbeter. Die nuwe HG rekordhouers is:
- Simeon Bezuidenhout [Eden]
- Pierre Spies [Eden]
- Rowan Marais [WP]
- Archie Markgraaf [SFS]
- Ava Kruger [BOL]
- Helene Lombaard [OP]
- Ninah Weddersbum [OP]
- Sunee Pretorius [WP] Verbeter ook die SA Rekord!
- Kathy Gey van Pittius [BOL]
Eden spog met 22 medaljes [6 goud, 9 silwer en 7 brons]. Daarbenewens het die spesiale behoefte atlete ook 6 medaljes verower! Pierre Spies het nie net die HG rekord verbeter nie maar is ook beloon as Junior Victor Ludorem! Melissa Meyer het ook die beste prestasie vir die hardloopitem behaal. Boland het weer die spankompetisie gewen met WP tweede en Eden derde. Eden se medaljewenners is:
D/8
- Bea Kitching [silwer]
S/8
- Simeon Bezuidenhout [Goud & HG rekord]
D/9
- Ella Coetzee [brons]
S/9
- Liam de Wet [silwer]
D/11
- Misha Meyer [brons]
S/11
- Bastiaan Botha [silwer]
S/13
- Benjamin Bond [goud]
Daniel van Wyngaard [silwer]
D/15
- Keyla Douglas [silwer]
S/15
- Pierre Spies [goud & HG rekord]
- Hallett Swanepoel [silwer]
- Ruan Share [brons]
D/19
- Lizandri Koen [silwer & kapteine]
Senior Dames
- Melissa Meyer [silwer]
Junior Dames
- Cornel Kruger [Silwer]
Meesters Dames 40+
- Liesel Buitendag [brons]
Meesters Mans 40+
- Marsel Roos [goud], Jeandre Swanepoel [silwer]
Meesters Dames 50+
- Seanette Botha [brons]
Meesters Mans 50+
- Johannes Jordaan 50+ [brons]
Meesters Mans 60+
- Louis Botha [goud]
Meesters Mans 70+
- Johan Windt [goud]
Spesiale Behoefte Atlete:
- Michele Lombard
- Elizabeth Botes
- Miena Baardman
- Maja Ehlers
- Jannie Lourens
- Danie Botes
Junior Victrix Ludorum
Kayla vd Mewe [WP] • 2 124
Junior Victor Ludorum
Pierre Spies [Eden] • 2 105
Kathleen Gey van Pittius [Boland] • 2 169
Paul Roux [WP] • 2 127
