by WebWorX | Jun 3, 2026 | Media Release
Ses Goue Medaljes vir Eljada Nasorg op SA’s….. Tydens ‘n spesiale byeenkoms Vrydag 29 Mei by Eljada Nasorg is 6 van hulle tweekampatlete beloon met hulle goue medaljes wat hulle op die afgelope SA Twqeekamp-kampioenskappe verower het. Eden Tweekamp was een van...
by WebWorX | May 21, 2026 | Media Release
Goeie SA’s vir Eden Tweekamp………. Eden Tweekamp het die jaar op ‘n hoë noot afgesluit met hulle deelname aan die 49ste SA Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn, 20/21 Maart. Die span van 95 het hulle stem dikgemaak tussen die groot...
by WebWorX | May 20, 2026 | Media Release
49ste SA Tweekampkampioenskappe lewer 3 SA Rekords…… Na ‘n uiters suksesvolle SA Tweekampkampioenskappe op Oudtshoorn waar Eden Tweekamp die gasheer-provinsie was en waar 862 atlete van al 14 provinsies van oor die hele Suid-Afrika deelgeneem het, het dit...
by WebWorX | May 20, 2026 | Media Release
49ste SA Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn……. Alles is in rep en roer soos Oudtshoorn sy [volstruis] vere regskud vir die groot geleentheid…… 862 van SA se beste atlete uit 14 provinsies wat gaan wedywer vir die medaljes en trofeê Saterdag...
by WebWorX | May 20, 2026 | Media Release
Highgate 2026 reuse sukses…… Die DCAS/GROTER OUDTSHOORN/HIGHGATE Interprovinsiale Tweekamp byeenkoms is vir die 33ste keer op Oudtshoorn aangebied – en was in meer as een opsig ‘n reuse sukses. Dit word deur die deelnemers beskou as een van die...
by WebWorX | May 19, 2026 | Media Release
Eden Tweekamp maak reg vir besige seisoen…. Na ‘n baie suksesvolle 2024/25 seisoen is die Bestuur van Eden Tweekamp besig met die beplanning van moontlik nog ‘n besiger 2025/26 sesioen wat alreeds vroeg in Oktober 2025 afskop. Behalwe vir 2 interprovinsiale...