In the media
Media Releases
Ses Goue Medaljes vir Eljada Nasorg op SA’s…..
Tydens ‘n spesiale byeenkoms Vrydag 29 Mei by Eljada Nasorg is 6 van hulle tweekampatlete beloon met hulle goue medaljes wat hulle op die afgelope SA Twqeekamp-kampioenskappe verower het. Eden Tweekamp was een van die kampvegters vir die insluit van ‘n afdeling vir...
Goeie SA’s vir Eden Tweekamp……….
Eden Tweekamp het die jaar op 'n hoë noot afgesluit met hulle deelname aan die 49ste SA Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn, 20/21 Maart. Die span van 95 het hulle stem dikgemaak tussen die groot provinsies en na WP [wenners], Boland en Guateng-N, vierde geëindig -...
49ste SA Tweekampkampioenskappe lewer 3 SA Rekords……
Na ‘n uiters suksesvolle SA Tweekampkampioenskappe op Oudtshoorn waar Eden Tweekamp die gasheer-provinsie was en waar 862 atlete van al 14 provinsies van oor die hele Suid-Afrika deelgeneem het, het dit duidelik geword dat Oudtshoorn beslis ‘n voorkeur dorp vir...
49ste SA Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn…….
Alles is in rep en roer soos Oudtshoorn sy [volstruis] vere regskud vir die groot geleentheid...... 862 van SA se beste atlete uit 14 provinsies wat gaan wedywer vir die medaljes en trofeê Saterdag 21 Maart 2026. Dit sal dan die 4de SA Tweekampkampioenskappe wees op...
Highgate 2026 reuse sukses……
Die DCAS/GROTER OUDTSHOORN/HIGHGATE Interprovinsiale Tweekamp byeenkoms is vir die 33ste keer op Oudtshoorn aangebied - en was in meer as een opsig 'n reuse sukses. Dit word deur die deelnemers beskou as een van die bestes nog en daarbenewens het die NA Smit swembad...
Eden Tweekamp maak reg vir besige seisoen….
Na ‘n baie suksesvolle 2024/25 seisoen is die Bestuur van Eden Tweekamp besig met die beplanning van moontlik nog ‘n besiger 2025/26 sesioen wat alreeds vroeg in Oktober 2025 afskop. Behalwe vir 2 interprovinsiale byeenkomste [ OP IP – 1 Nov 2025 & HIGHGATE – 7 Febr...
Opwindende 2025 wink vir Eden Tweekamp….
‘n Besige seisoen lê vir Eden Tweekamp voor! Behalwe die twee nasionale byeenkomste wat beide op Oudtshoorn plaasvind, [HIGHGATE – 1 Feb] en die SA TWEEKAMPKAMPIOENSKAPPE [21/22 Maart], bly daar nog 4 van die 5 geskeduleerde ligabyeenkomste voor. Daarbenewens vind die...
EP IP 2025 Delivers 15 Medals!
A 77 strong Eden Biathlon outfit performed well at the EP IP on 1 Nov inspite of the absense of a large number of top athletes. At a well organised meeting Eden secured 15 medals [9 gold]. Knysna Primary aslo won the prize for the best performing primary school and...
2025 SA Tweekampkampioenskappe – 5 SA Rekords!
’n Baie suksesvolle 2025 SA Kampioenskappe is op 21/22 Maart in Oudtshoorn aangebied met meer as 900 atlete van 14 provinsies wat deelgeneem het. Die venues [De Jager Atletiekbaan en NA Smit Swembad] was feestelik getooi en die weer het mooi saamgespeel om die...
48ste SA Tweekamp Kampioenskappe kruip nader…
Een van die groot sportgebeurtenisse in Eden en Oudtshoorn is op ons horison en die reëlingskomitee onder voorsitterskap van Dave van der Walt is druk besig om alles in plek te kry. Vanjaar word die SA Kampioenskappe deur Eden Tweekamp aangebied onder die vaandel van...






