by WebWorX | May 19, 2026 | Media Release
Opwindende 2025 wink vir Eden Tweekamp…. ‘n Besige seisoen lê vir Eden Tweekamp voor! Behalwe die twee nasionale byeenkomste wat beide op Oudtshoorn plaasvind, [HIGHGATE – 1 Feb] en die SA TWEEKAMPKAMPIOENSKAPPE [21/22 Maart], bly daar nog 4 van die 5...
by WebWorX | Nov 4, 2025 | Media Release
EP IP 2025 Delivers 15 Medals! A 77 strong Eden Biathlon outfit performed well at the EP IP on 1 Nov inspite of the absense of a large number of top athletes. At a well organised meeting Eden secured 15 medals [9 gold]. Knysna Primary aslo won the prize for the best...
by WebWorX | Mar 31, 2025 | Media Release
2025 SA Tweekampkampioenskappe – 5 SA Rekords! ’n Baie suksesvolle 2025 SA Kampioenskappe is op 21/22 Maart in Oudtshoorn aangebied met meer as 900 atlete van 14 provinsies wat deelgeneem het. Die venues [De Jager Atletiekbaan en NA Smit Swembad] was...
by WebWorX | Feb 21, 2025 | Media Release
48ste SA Tweekamp Kampioenskappe kruip nader… Een van die groot sportgebeurtenisse in Eden en Oudtshoorn is op ons horison en die reëlingskomitee onder voorsitterskap van Dave van der Walt is druk besig om alles in plek te kry. Vanjaar word die SA Kampioenskappe...
by WebWorX | Dec 3, 2024 | Media Release
Tweekamp as sport bied lewenslange lewensvaardighede…. Biathlon as sport develop life-long life skills…. Tweekamp bestaan uit twee komponente – swem & hardloop en daarom is dit so ‘n belangrike sportsoort om waterveiligheid en basiese hardloop by...
by WebWorX | Dec 3, 2024 | Media Release
Eden Kampioenskappe van storms…. Wat ‘n Eden Tweekamp Kampioenskappe het die 144 ingeskrewe atlete nie Di 1 Maart op Oudtshoorn ervaar nie – hitte, donderweer, hael, reën, mooi weer! Die baandeel moes vir 20 min gestaak word om die hael en reën kans...