In the media

Eljada Nasorg Oudtshoorn medaljes

vlnr:  Dave van der Walt, Michele Lombard, Miena Baartman, Elisabeth Botes, Jannie Lourens, Danie Botes,  Stephnie McKay, Gerda Swart

Dave van der Walt oorhandig Michele Lombard se medalje

Dave van der Walt oorhandig Michele Lombard se medalje.

Stephnie McKay oorhandig Danie Botes se medalje

Stephnie McKay oorhandig Danie Botes se medalje.

Media Releases

Tweekamp as sport bied lewenslange lewensvaardighede….

Biathlon as sport develop life-long life skills....Tweekamp bestaan uit twee komponente – swem & hardloop en daarom is dit so ‘n belangrike sportsoort om waterveiligheid en basiese hardloop by leerders tuis te bring. Die afstande betrokke verskil met ouderdomsgroepe...

Eden Kampioenskappe van storms….

Eden Kampioenskappe van storms….

Wat 'n Eden Tweekamp Kampioenskappe het die 144 ingeskrewe atlete nie Di 1 Maart op Oudtshoorn ervaar nie - hitte, donderweer, hael, reën, mooi weer! Die baandeel moes vir 20 min gestaak word om die hael en reën kans te gee om te bedaar.... en toe moes die atlete in...

Eden Tweekamp puik op SA Kampioenskappe!

Eden Tweekamp puik op SA Kampioenskappe!

Die Highgate Eden Tweekampspan het die seisoen op ‘n hoë noot afgesluit met hulle deelname aan die RB & SON SA TWEEKAMP KAMPIOENSKAPPE wat op 1 en 2 April 2022 in Gqeberha [PE] in reënerige toestande afgehandel is. ‘n Rekordgetal van 865 atlete van 14 provinsies het...

Highgate Interprovinsiaal open nuwe era in SA Tweekamp….

Highgate Interprovinsiaal open nuwe era in SA Tweekamp….

Eerskomende naweek [4 & 5 Febr] vind die 30ste DCAS/GROTER OUDTSHOORN/HIGHGATE Interprovinisiale Tweekampbyeenkoms op Oudtshoorn plaas. Wat dit meer geskiedkundig maak, is dat na baie jare die struktuur van tweekamp in Suid-Afrika hernuwe is om aan internasionale...

Eden Tweekamp maak reg vir vol seisoen…

Eden Tweekamp maak reg vir vol seisoen…

Na byna twee jaar van Covid-onderbrekings hoop EDEN TWEEKAMP om 2022 op ‘n positiewe noot te begin en om ‘n vol program vir die tweekampatlete aan te bied. Die seisoen skop alreeds af met die EDEN Proewebyeenkoms op 25 Januarie vir die kies van die spanne [meriete &...