2025 SA Tweekampkampioenskappe – 5 SA Rekords!

2025 SA Tweekampkampioenskappe – 5 SA Rekords!

2025 SA Tweekampkampioenskappe – 5 SA Rekords! ’n Baie suksesvolle 2025 SA Kampioenskappe is op 21/22 Maart in Oudtshoorn aangebied met meer as 900 atlete van 14 provinsies wat deelgeneem het. Die venues [De Jager Atletiekbaan en NA Smit Swembad] was...

48ste SA Tweekamp Kampioenskappe kruip nader…

48ste SA Tweekamp Kampioenskappe kruip nader… Een van die groot sportgebeurtenisse in Eden en Oudtshoorn is op ons horison en die reëlingskomitee onder voorsitterskap van Dave van der Walt is druk besig om alles in plek te kry. Vanjaar word die SA Kampioenskappe...
Eden Kampioenskappe van storms….

Eden Kampioenskappe van storms….

Eden Kampioenskappe van storms…. Wat ‘n Eden Tweekamp Kampioenskappe het die 144 ingeskrewe atlete nie Di 1 Maart op Oudtshoorn ervaar nie – hitte, donderweer, hael, reën, mooi weer! Die baandeel moes vir 20 min gestaak word om die hael en reën kans...
Eden Tweekamp puik op SA Kampioenskappe!

Eden Tweekamp puik op SA Kampioenskappe!

Eden Tweekamp puik op SA Kampioenskappe! Die Highgate Eden Tweekampspan het die seisoen op ‘n hoë noot afgesluit met hulle deelname aan die RB & SON SA TWEEKAMP KAMPIOENSKAPPE wat op 1 en 2 April 2022 in Gqeberha [PE] in reënerige toestande afgehandel is. ‘n...